GESKENK IDEES
Julle teenwoordigheid op ons spesiale dag is meer as genoeg en al waarvoor ons kan vra. Sou julle ons egter graag ook met 'n geskenk wil seën, sal enige geskenk vir ons spesiaal wees. Indien julle verkies om 'n finansiële bydra tot ons toekoms te lewer, sal dit ook opreg waardeer word.
Bankbesonderhede:
Bank: Capitec
Account Holder: MISS TALITHA NIEUWENHUIZEN
Account Type: Main Account
Account number: 2418607387
Branch Code: 470010
Verwysing: Jou Naam