ONS TROU
Talitha en Hanré | 5 Desember 2026
MAAK 'N KNOOP AGTER JOU OOR
Jy word hartlik uitgenooi om hierdie spesiale dag met ons te kom vier op Saterdag, 5 Desember 2026 by Helpmekaar Farm, Wellington.
DIE BESONDERHEDE:
DATUM: Saterdag, 5 Desember 2026
BESTEMMING: Helpmekaar Farm, Wellington
TYD: 16h00 vir 16h30
"DRESS CODE": "Smart Casual"
 
Fyner besonderhede en "FAQ's" sal volg.
 
 
RSVP: Laat ons weet of jy sal kan kom!
 
 
“Ons kan nie wag om jou daar te hê nie - ons kan nie die dag sonder jou indink nie"